Jamie Johnston (gebore 7 Julie 1989) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jesus Henry Christ (2011) en Love Me (2013), en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001) en Wild Card (2003).

Filmografie Rolprente 2011: Jesus Henry Christ 2013: Love Me 2016: Total Frat Movie

Televisiereekse 2001: Degrassi: The Next Generation 2003: Wild Card 2004: Zixx Level One

Televisierolprente 2008: The Tenth Circle 2008: Degrassi Spring Break Movie 2008: Degrassi in Ecuador

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu