Jason Jones (gebore 3 Junie 1973) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ham & Cheese (2004) en All About Steve (2009), en in die televisiereeks The Detour (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Public Domain 2004: Ham & Cheese 2008: Coopers' Camera 2009: All About Steve 2015: A.C.O.R.N.S.: Operation Crackdown The Man Hunters

Televisiereekse 1996: The Daily Show 1998: SketchCom 2000: The Itch 2004: The Bobroom 2005: Craft Corner Deathmatch 2007: Not This But This 2013: Bounty Hunters 2013: Creative Galaxy 2016: The Detour

Televisierolprente 2000: The Bobroom 2010: How to Be a Better American 2013: Divorce: A Love Story 2014: Love Is Relative

Video's 2000: Let's Rap Fire Safety 2012: 4th Annual Shorty Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967