Justin Kelly (gebore 7 Maart 1992) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Maps to the Stars (2014) en Lost After Dark (2015), en in die televisiereekse Warehouse 13 (2009) en Open Heart (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Maps to the Stars 2014: Big Muddy 2015: Lost After Dark 2016: Lost & Found 2018: The Last Man
Televisiereekse 2007: The Latest Buzz 2009: Warehouse 13 2015: Open Heart 2015: Between 2015: Between the Lines: Pretty Lake High - Yearbook Assignment
Televisierolprente 2010: The Jensen Project 2011: Change of Plans 2011: Degrassi in Haiti 2016: The Night Before Halloween 2017: Bad Date Chronicles
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu