Adam Korson is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Hot in Cleveland (2010), 2 Broke Girls (2011), en Seed (2013).
Filmografie Televisiereekse 2010: Hot in Cleveland 2011: 2 Broke Girls 2013: Seed 2014: Seed: Webisodes 2015: Real Rob
Televisierolprente 2015: How Not to Propose 2016: Best-Selling Murder
Video's 2003: Blind Eyes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu