Jack Langedijk (gebore 1956) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Lost World (1998) en in die televisiereeks Sue Thomas: F.B.Eye (2002).
Filmografie Rolprente 1984: Evil Judgment 1987: Jack Kerouac's Road: A Franco-American Odyssey 1989: Blind Fear 1998: The Lost World 1998: Out of Control 1998: Sublet 2003: Deception
Televisiereekse 1991: Urban Angel 2002: Sue Thomas: F.B.Eye 2005: Spider Riders
Televisierolprente 2001: Blind Terror
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu