Dan Levy (gebore 9 Augustus 1983) is 'n Kanadese skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Admission (2013) en Stage Fright (2014), en in die televisiereekse The Goldbergs (2013) en Schitt's Creek (2015). Sy regisseursdebuut was in 2023 met die rolprent Good Grief.

Filmografie Rolprente 2012: Cyberstalker 2013: Admission 2014: Stage Fright 2023: Good Grief

Televisiereekse 2006: MTV Live 2013: The Goldbergs 2015: Schitt's Creek 2017: The Great Canadian Baking Show

Televisierolprente 2010: Vancouver 2010 Olympics Opening & Closing Ceremonies 2017: Stand Up on Guard for Thee

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu