Quinn Lord (gebore 19 Februarie 1999) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trick 'r Treat (2007) en Hyde Park (2018), en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en The Man in the High Castle (2015).
Filmografie Rolprente 2007: Trick 'r Treat 2018: Hyde Park The Drifter
Televisiereekse 2004: ToddWorld 2006: 3-2-1 Penguins! 2007: Sabbatical 2008: Peanuts Motion Comics 2011: Once Upon a Time 2011: Captain Starship 2015: The Man in the High Castle
Televisierolprente 2010: Second Chances 2010: Call Me Mrs. Miracle 2012: Virtual Lies 2016: Date with Love
Video's 2010: The Hole: A Peek inside the Hole
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu