Alex Mallari jr. (gebore 19 Februarie 1988) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Code 8 (2019) en in die televisiereekse Dark Matter (2015), Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016), en Designated Survivor (2016).

Filmografie Rolprente 2019: Code 8

Televisiereekse 2012: Cybergeddon Zips 2014: Defiance: The Lost Ones 2015: Dark Matter 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments 2016: Designated Survivor 2018: Insomnia Jett

Televisierolprente 2017: Dark Matter: After Dark

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu