Diego Matamoros is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Sleep Room (1998) en in die televisiereeks Due South (1994).

Filmografie Rolprente 1998: The Sleep Room

Televisiereekse 1994: Due South 2004: H2o

Televisierolprente 2000: Redwall: The Movie 2002: Hitler's Victory

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu