Joseph May (gebore 16 Junie 1974) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Resident Evil (2002) en They Wait (2007), en in die televisiereeks Stargate: Atlantis (2004).

Filmografie Rolprente 2002: Resident Evil 2007: They Wait 2016: Thomas & Friends: The Great Race 2017: Thomas & Friends: Journey Beyond Sodor Winterland

Televisiereekse 2004: Stargate: Atlantis 2008: Batman: Black and White 2010: Leopard Queen 2011: Episodes 2014: Rise of the Machines 2015: I Live with Models 2018: Bluey

Video's 2004: G.I. Joe: Valor vs. Venom

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu