Blake Mawson (gebore 24 April 1984) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men 2 (2003) en Freddy vs. Jason (2003), en in die televisiereeks The Strain (2014).

Filmografie Rolprente 2003: X-Men 2 2003: Freddy vs. Jason 2014: Gore, Quebec

Televisiereekse 2014: The Strain

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu