Mena Massoud (gebore 17 September 1991) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Aladdin (2019) en in die televisiereekse Open Heart (2015) en Tom Clancy's Jack Ryan (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Strange But True 2019: Aladdin 2019: Warning Run This Town
Televisiereekse 2011: Poser 2012: Cut to the Chase 2015: Open Heart 2018: Tom Clancy's Jack Ryan
Televisierolprente 2019: Reprisal
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991