John Mann (gebore 18 September 1962 - 20 November 2019) was 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Chronicles of Riddick (2004), Catwoman (2004), Underworld: Evolution (2006), en Pathfinder (2007).
Filmografie Rolprente 2004: The Chronicles of Riddick 2004: Catwoman 2006: Underworld: Evolution 2007: Pathfinder
Televisiereekse 2002: Haunted
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu