Lee MacDougall is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen 2 (2005) en High Life (2009), en in die televisiereekse Beyond Reality (1991) en Love You to Death (2006).
Filmografie Rolprente 2005: Cheaper by the Dozen 2 2009: High Life
Televisiereekse 1991: Beyond Reality 2006: Love You to Death
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu