J. C. MacKenzie (gebore 17 Oktober 1970) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Aviator (2004), The Departed (2006), en The Wolf of Wall Street (2013), en in die televisiereeks Vinyl (2016).

Filmografie Rolprente 2001: Final 2004: The Aviator 2006: The Departed 2013: The Wolf of Wall Street

Televisiereekse 1989: Have Faith 1995: Murder One 2000: Dark Angel 2016: Vinyl

Televisierolprente 2006: Gospel of Deceit

Video's 2007: Creation of a Nightmare: The Making of 'The Return'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu