Paul Sun-Hyung Lee (gebore 16 Augustus 1972) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Train 48 (2003), Almost Heroes (2011), Shoot the Messenger (2016), en Kim's Convenience (2016).
Filmografie Rolprente 2015: End of Days, Inc.
Televisiereekse 2003: Train 48 2011: Almost Heroes 2016: Shoot the Messenger 2016: Kim's Convenience
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu