Luke Kirby (gebore 21 Junie 1978) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lost and Delirious (2001), Halloween: Resurrection (2002), Mambo Italiano (2003), en Take This Waltz (2011).

Filmografie Rolprente 2000: Give Me Your Soul... 2001: Lost and Delirious 2002: Halloween: Resurrection 2003: Mambo Italiano 2003: Luck 2005: Window Theory 2007: All Hat 2009: Labor Pains 2011: Take This Waltz 2012: The Samaritan 2015: Touched with Fire 2019: Percy

Televisiereekse 2006: Northern Town 2009: Cra$h & Burn 2013: Rectify

Video's 2002: Halloween: Resurrected 2002: Halloween: Resurrection - WebCam Special

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu