Diego Klattenhoff (gebore 30 November 1979) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cubeº: Cube Zero (2004), Mean Girls (2004), Pacific Rim (2013), en After Earth (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Cubeº: Cube Zero 2004: Mean Girls 2013: Pacific Rim 2013: After Earth 2013: Kilimanjaro 2017: Radius
Televisiereekse 2006: At the Hotel 2009: Mercy 2013: The Blacklist
Televisierolprente 2003: Family Curse
Video's 2013: Jaegers Echo Human Grace
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979