Shane Kippel (gebore 4 Junie 1986) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dog Pound (2010) en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001), Degrassi: Minis (2005), en Degrassi: Next Class (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Dog Pound 2018: Her Story (In Three Parts)
Televisiereekse 2001: Degrassi: The Next Generation 2005: Degrassi: Minis 2016: Degrassi: Next Class
Televisierolprente 2008: Degrassi Spring Break Movie 2008: Degrassi in Ecuador 2010: Degrassi Takes Manhattan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense