Joris Jarsky (gebore 3 Desember 1974) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blindness (2008), Saw V (2008), The Incredible Hulk (2008), en The Boondock Saints II: All Saints Day (2009).

Filmografie Rolprente 2002: Fizzy Bizness 2003: Foolproof 2003: it's for you! 2005: Horsie's Retreat 2008: Blindness 2008: Saw V 2008: The Incredible Hulk 2009: The Boondock Saints II: All Saints Day 2013: Step Dogs 2017: Ordinary Days 2018: Birdland 2021: The Little Things

Televisiereekse 2001: Vampire High 2008: Turbo Dogs 2014: Numb Chucks 2018: Cupcake & Dino: General Services Televisierolprente 2015: First Response''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu