Dan Jeannotte (gebore 22 September 1981) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Reign (2013), Good Witch (2015), en The Bold Type (2017).
Filmografie Televisiereekse 2013: Reign 2014: Newborn Moms 2015: Good Witch 2017: The Bold Type
Televisierolprente 2012: Deadly Hope
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense