Patrick Gilmore (gebore 1 Junie 1976) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 2012 (2009) en No Men Beyond This Point (2015), en in die televisiereekse SGU Stargate Universe (2009) en Travelers (2016).
Filmografie Rolprente 2009: 2012 2011: Sunflower Hour 2015: No Men Beyond This Point
Televisiereekse 2009: SGU Stargate Universe 2016: Travelers 2016: You Me Her
Video's 2006: Are We Alone?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu