Daniel Gillies (gebore 14 Maart 1976) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man 2 (2004), Bride & Prejudice (2004), en Captivity (2007), en in die televisiereeks The Originals (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Spider-Man 2 2004: Bride & Prejudice 2004: Evil Remains 2005: One: The Movie 2006: The Sensation of Sight 2007: Captivity 2008: Uncross the Stars 2012: Broken Kingdom 2013: RingCon 2012
Televisiereekse 2000: Street Legal 2012: Saving Hope 2013: The Originals 2015: This Week in Hollywood
Televisierolprente 2017: The Lost Wife of Robert Durst
Video's 2007: Wait for Me
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 21ste eeu