Die jaar 1516 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 18 Augustus – Adriaan Florenszoon Boeyens (later Pous Adrianus VI) word biskop van Tortosa, Spanje. 12 November – Die Verdrag van Ewige Vrede tussen Frankryk en die Switserse Bondgenootskap. Koning Frans erken die verowerings van die Switserse Bondgenoodskap in Noord-Italië en betaal die Switsers skadevergoeding van 700000 Goue Krone. 14 November – Adriaan Florenszoon Boeyens (later Pous Adrianus VI) word hoof van die Inkwisisie in Aragon. 9 Desember – Die pragmatiese sanksies van Bourges word afgeskaf.
Geboortes 18 Februarie – Maria I van Engeland, koningin van Engeland en van Ierland († 1558).
Sterftes 26 November – Giovanni Bellini, Italiaanse skilder (* 1430) Onbekend – Jheronimus Bosch, Nederlandse skilder (* circa 1450) Onbekend – Giovanni Antonio Boltraffio, Italiaanse skilder (* 1466)
Kategorie:16de eeu