Suzy Aitchison (gebore 4 Junie 1960) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bloody New Year (1987) en in die televisiereekse The Russ Abbot Show (1986), Goodnight Sweetheart (1993), en Clatterford (2006).

Filmografie Rolprente 1987: Bloody New Year 2009: Innocent

Televisiereekse 1986: The Russ Abbot Show 1990: Up to Something! 1993: Goodnight Sweetheart 1993: The 10 Percenters 2002: Wilf the Witch's Dog 2006: Clatterford 2008: The Revenge Files of Alistair Fury 2013: Topsy and Tim

Televisierolprente 1987: It's a Hudd Hudd World 2006: The Family Man 2009: The Many Faces of June Whitfield

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu