Emma Chambers (11 Maart 1964 – 21 Februarie 2018) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Notting Hill (1999) en in die televisiereekse The Vicar of Dibley (1994) en How Do You Want Me? (1998).

Filmografie Rolprente 1999: Notting Hill

Televisiereekse 1994: The Vicar of Dibley 1996: Pond Life 1998: How Do You Want Me? 2000: Take a Girl Like You 2003: Little Robots

Televisierolprente 2007: The Story of Dibley

Video's 2004: Dibley Defrocked 2010: Nativity in Dibley 2011: Dawn French and Emma Chambers 2012: Alice and the 'Da Vinci Code''' 2018: I can't believe it's not butter''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu