Yvonne Buckingham (gebore 1937) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Our Man in Havana (1959), Sapphire (1959), Solo for Sparrow (1962), en The Christine Keeler Story (1963).

Filmografie Rolprente 1959: Our Man in Havana 1959: Sapphire 1961: A Question of Suspense 1961: Murder in Eden 1962: Solo for Sparrow 1963: The Christine Keeler Story 1972: Missão: Matar

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu