Anna Calder-Marshall (gebore 11 Januarie 1947) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wuthering Heights (1970) en Anna Karenina (1997), en in die televisiereeks Boy Meets Girl (1967).
Filmografie Rolprente 1970: Wuthering Heights 1970: Pussycat, Pussycat, I Love You 1997: Anna Karenina 2018: LOVE Us Among The Stones
Televisiereekse 1967: Boy Meets Girl 1974: Affairs of the Heart 1978: A Woman's Place? 1979: Bloomers 1979: Matilda's England 1980: Hammer House of Horror 1984: Tottie: The Story of a Dolls' House 1986: Tottie: The Doll's Wish
Televisierolprente 1969: Male of the Species 1975: Under Western Eyes 1983: Androcles and the Lion 1990: Blood Royal: William the Conqueror
Video's 2010: Love & Distrust
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu