Lara Belmont (gebore 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The War Zone (1999), Long Time Dead (2002), en Rise of the Footsoldier (2007).

Filmografie Rolprente 1999: The War Zone 2002: Long Time Dead 2003: Ashes and Sand 2006: Someone Else 2007: Rise of the Footsoldier 2012: Dolls Can't Cry

Televisierolprente 2002: The Swap 2009: Wild Decembers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu