Judy Bennett (gebore 1943) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Cloppa Castle (1978), The Perishers (1978), Dennis the Menace (1996), en MacDonald's Farm (2000).

Filmografie Televisiereekse 1970: The Adventures of Rupert Bear 1975: Here Comes Mumfie 1978: Cloppa Castle 1978: The Perishers 1980: The Munch Bunch 1996: Dennis the Menace 2000: MacDonald's Farm

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu