Casper Zafer (gebore 26 Oktober 1974) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente True True Lie (2006) en The Maidens' Conspiracy (2006), en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009) en The Originals (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Too Much Romance... It's Time for Stuffed Peppers 2006: True True Lie 2006: The Maidens' Conspiracy 2007: One Blood 2014: Coffee Sex You
Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2013: The Originals
Video's 2014: The Mistake
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense