Simon Woods (gebore 7 Januarie 1980) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pride & Prejudice (2005), Starter for 10 (2006), en Penelope (2006), en in die televisiereeks Rome (2005).
Filmografie Rolprente 2005: Pride & Prejudice 2006: Starter for 10 2006: Penelope 2008: Sunny et l'éléphant
Televisiereekse 2005: Rome 2005: Twisted Tales
Video's 2006: Pride & Prejudice: On Set Diaries 2007: The Making of Cranford
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu