Jude Wright (gebore 14 November 1999) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paddington (2014), The Woman in Black 2: Angel of Death (2014), en Robot Overlords (2014), en in die televisiereeks Spy (2011).
Filmografie Rolprente 2014: Paddington 2014: The Woman in Black 2: Angel of Death 2014: Robot Overlords
Televisiereekse 2011: Spy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu