Benedict Wong (gebore 3 Julie 1971) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Martian (2015), Doctor Strange (2016), Avengers: Infinity War (2018), en Annihilation (2018).

Filmografie Rolprente 2007: Grow Your Own 2011: The Flying Machine 2012: Prometheus 2013: Redemption 2015: The Martian 2016: Doctor Strange 2018: Avengers: Infinity War 2018: Annihilation 2019: Gemini Man Lady and the Tramp

Televisiereekse 2002: tlc 2002: 15 Storeys High 2007: The Peter Serafinowicz Show 2010: Spirit Warriors 2011: Top Boy 2014: Marco Polo 2014: Prey 2019: Deadly Class 2024: Three-Body Problem

Televisierolprente 2007: Frankenstein

Video's 2017: Doctor Strange: Strange Company

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu