Ben Whitehead is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curse of the Were-Rabbit (2005) en The Pirates! Band of Misfits (2012).
Filmografie Rolprente 2005: The Curse of the Were-Rabbit 2012: The Pirates! Band of Misfits
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense