Leonard Whiting (gebore 30 Junie 1950) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo and Juliet (1968), Infanzia, vocazione e prime esperienze di Giacomo Casanova, veneziano (1969), en Rachel's Man (1975).
Filmografie Rolprente 1968: Romeo and Juliet 1969: Infanzia, vocazione e prime esperienze di Giacomo Casanova, veneziano 1969: The Royal Hunt of the Sun 1971: Say Hello to Yesterday 1972: War Is Hell 1975: Rachel's Man 2015: Social Suicide
Televisiereekse 1965: A Poor Gentleman 1990: The Dreamstone
Televisierolprente 1968: The Teen-Age Lovers of Verona 1973: Frankenstein: The True Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu