Ricky Whittle (gebore 23 November 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Austenland (2013) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995), NCIS (2003), en American Gods (2017).

Filmografie Rolprente 2013: Austenland 2016: Succulent & Savory 2018: Nappily Ever After

Televisiereekse 1995: Hollyoaks 2003: NCIS 2017: American Gods

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979