Kedar Williams-Stirling (gebore 14 Desember 1994) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shank (2010), Montana (2014), en Changeland, en in die televisiereeks Wolfblood (2012).

Filmografie Rolprente 2010: Shank 2014: Montana Changeland

Televisiereekse 2011: School for Stars 2012: Wolfblood 2013: Officially Amazing 2014: Ultimate Brain 2019: Sex Education

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1994