Richard Wisker (gebore 1 Februarie 1995) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Supernova en in die televisiereekse The Sarah Jane Adventures (2007), Tracy Beaker Returns (2010), en Dani's Castle (2013).

Filmografie Rolprente Supernova

Televisiereekse 2007: The Sarah Jane Adventures 2010: Tracy Beaker Returns 2011: Friday Download 2011: The Tracy Beaker Survival Files 2013: Dani's Castle 2013: All Over the Place: USA

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu