Benjamin Whitrow (17 Februarie 1937 – 28 September 2017) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Chaplin (1992), The Saint (1997), en Chicken Run (2000).

Filmografie Rolprente 1992: Chaplin 1997: The Saint 1998: Jilting Joe 2000: Chicken Run 2009: Bomber

Televisiereekse 1974: The Sweeney 1978: Armchair Thriller 1979: A Moment in Time 1986: Muzzy in Gondoland 1987: Ffizz 1989: Muzzy Comes Back 1990: Chancer 2000: Other People's Children

Televisierolprente 1979: Afternoon Off 1983: The Starlight Ballroom 1983: Bingo! 1984: Hay Fever 1988: Natural Causes 1997: Embassy

Video's 2007: Cynthia Payne: At the 'House of Cyn''' 2011: Pride and Prejudice: Restoration Featurette''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu