Toby Whithouse (gebore 5 September 1970) is 'n Engelse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bridget Jones's Diary (2001) en in die televisiereekse Doctor Who (2005) en Being Human (2008).

Filmografie Rolprente 2001: Bridget Jones's Diary

Televisiereekse 2005: Doctor Who 2008: Being Human

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense