Fionn Whitehead (gebore 18 Julie 1997) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Children Act (2017), Dunkirk (2017), en Port Authority.

Filmografie Rolprente 2017: The Children Act 2017: Dunkirk 2018: Roads Port Authority

Video's 2017: The Making of Dunkirk

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense