Ed Westwick (gebore 27 Junie 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Children of Men (2006), Son of Rambow (2007), en Chalet Girl (2011), en in die televisiereeks Gossip Girl (2007).

Filmografie Rolprente 2006: Children of Men 2007: Son of Rambow 2008: 100 Feet 2009: S. Darko 2011: Chalet Girl 2014: Flight from Hell 2015: Bone in the Throat

Televisiereekse 2007: Gossip Girl 2015: Wicked City 2017: White Gold

Televisierolprente 2012: Gossip Girl: XO XO 2012: Gossip Girl: Series Retrospective

Video's 2012: J. Edgar: A Complicated Man

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense