Gary Waldhorn (gebore 3 Julie 1943) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Robin Hood (1984), Brush Strokes (1986), en The Vicar of Dibley (1994).
Filmografie Televisiereekse 1974: The Top Secret Life of Edgar Briggs 1984: Robin Hood 1986: Brush Strokes 1986: All at Number 20 1994: The Vicar of Dibley 1996: Paul Merton in Galton and Simpson's... 2005: Star Spell
Televisierolprente 1983: Perfect Shadows 1983: The Winner
Video's 2004: Dibley Defrocked 2010: Dibley's Easter Bunny
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022