Oliver Walker (gebore 23 September 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse A.D. The Bible Continues (2015), Indian Summers (2015), Victoria (2016), en The Brave (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Trapped
Televisiereekse 2015: A.D. The Bible Continues 2015: Indian Summers 2016: Victoria 2017: The Brave
Televisierolprente 2015: Viking Quest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu