Jordan Waller is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love & Friendship (2016), Darkest Hour (2017), en Flesh and Blood, en in die televisiereeks Victoria (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Love & Friendship 2017: Darkest Hour Flesh and Blood
Televisiereekse 2016: Victoria
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense