James Warwick (gebore 17 November 1947) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Onedin Line (1971) en Iron Man (1994).

Filmografie Rolprente 2004: Proteus: A Nineteenth Century Vision

Televisiereekse 1971: The Onedin Line 1973: The Terracotta Horse 1981: The Nightmare Man 1983: Partners in Crime 1994: Iron Man

Televisierolprente 1981: Seven Dials Mystery 1983: The Secret Adversary

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu