Jason Watkins (gebore 28 Oktober 1962) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Trollied (2011), W1A (2014), en Taboo (2017).

Filmografie Rolprente 2009: Nativity! 2012: Nativity 2: Danger in the Manger!

Televisiereekse 1997: Grown Ups 1998: Duck Patrol 2007: The Life and Times of Vivienne Vyle 2008: Being Human 2011: Trollied 2014: W1A 2016: The Job Interview 2017: Taboo 2018: Hold the Sunset

Televisierolprente 2004: In Denial of Murder 2006: Fear of Fanny 2007: The Vivienne Vyle Show 2016: Are You Being Served? 2019: The Crown

Video's 2007: Five Days: Revised Final Episode 2016: Henry VI: Part I, Deleted Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu