Ed Weeks (gebore 25 Oktober 1980) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Man Stroke Woman (2005), The IT Crowd (2006), The Mindy Project (2012), en The Revolting World of Stanley Brown (2012).
Filmografie Televisiereekse 2005: Man Stroke Woman 2006: The IT Crowd 2007: Comedy: Shuffle 2010: Olivia Lee: Dirty, Sexy, Funny 2012: The Mindy Project 2012: The Revolting World of Stanley Brown 2018: LA to Vegas
Televisierolprente 2015: The Leisure Class 2016: Randall and Hilda Are Not a Couple 2018: Bastards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense