David Westhead (gebore 1 Junie 1963) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mrs Brown (1997), Wilde (1997), en The Iron Lady (2011).
Filmografie Rolprente 1997: Mrs Brown 1997: Wilde 2001: Queen's Messenger 2011: The Iron Lady
Televisiereekse 2001: McCready and Daughter 2002: Rose and Maloney 2007: The Time of Your Life 2008: Criminal Justice
Televisierolprente 2002: Safe House 2005: Wallis & Edward 2008: Ayanda Benedict Oniwe: The Real McCoy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu